top of page

Meer as negeduisend inwoners geraak deur reënweer

  • Jun 21, 2016
  • 1 min read

Die Kaapstadse Rampbestuurspan sê hy staan meer as negeduisend inwoners van informele nedersettings by na die naweek se reënweer.

Laagliggende dele in die Strand, Khayelitsha, Philippi en Gugulethu, is oorstroom. 'n Inwoner van Pholapark in Gugulethu, Poziswe Yolwa, sê hulle het geen heenkome nie.

Yalwa sê die munisipaliteit verskaf komberse en kos maar dit help nie om hulle warm te hou deur die nag nie.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page