top of page

Europa: Toename in rassisme en vreemdelingehaat

  • Jun 21, 2016
  • 1 min read

Die Europese Unie se ambassadeur in Suid-Afrika, Marcus Cornaro, sê Europa ondervind 'n kommerwekkende toename in rassisme en vreemdelingehaat.

Hy het gisteraand in Bellville by die Kaapse Skiereland-Universiteit vir Tegnologie gepraat onder die tema wêreldwye uitdagings en vennootskappe.

Dit vorm deel van 'n reeks openbare lesings wat deur die Universiteit aangebied is. Gister was dit Internasionale Wêreldvlugtelingedag.

Cornaro sê Suid-Afrika kan die EU heelwat leer oor vreedsame naasbestaan en versoening.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page