top of page

Ramakhutla se verhoor voortgesit

  • Jun 16, 2016
  • 1 min read

Die verhoor waarin drie polisiebeamptes van die moord op ’n minderjarige kind beskuldig word, het weer in die hoërhof begin en teenstrydige getuienis is gelewer. Regter Dinnah Usiku verhoor die saak waarin drie voormalige stadspolisiebeamptes, mnre. Werner Johannes Shetekela (30), Kleopas Shikalepo Kapalanga (28) en Elias Nakale (33), op die moord van ’n 17-jarige seun tereg staan. Die beskuldigdes staar klagte van ontvoering, moord en dwarsboming van die gereg in die gesig. Hulle het na bewering die oorledene, Mandela Ramakhutla, op 16 April 2013 by ’n kroeg in Katutura opgelaai omdat hy ’n selfoon en rekenaar uit ’n kantoor by die munisipale hoofkantoor sou gesteel het.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page