Oscar: Verdediging begin met slotbetoog
- Jun 15, 2016
- 1 min read

Alle betoë ter straf verswaring of versagtend in die vonnisverrigtinge van die paralimpiese atleet, Oscar Pistorius moet vandag afgehandel word.
Daar word bespiegel dat 'n familielid of vriendin van Reeva Steenkamp moontlik ter strafverswaring vir die Staat gaan getuig.
Pistorius kan 15 jaar tronkstraf opgelê word vir die moord op Reeva Steenkamp in 2013.

























Comments