Orlando-massamoord: Obama kap terug na Trump
- Jun 15, 2016
- 1 min read

Die Amerikaanse president, Barack Obama het teruggekap na die Republikeine se waarskynlike verkiesingskandidaat, Donald Trump.
Trump het ná die Orlando-massamoord sy siening herhaal dat Moslems streng toetse moet slaag voordat hulle in die land toegelaat word.
In 'n toespraat by die Withuis het Obama gesê deur alle Moslems oor dieselfde kam te skeer, is om die terroriste se werk vir hulle te doen.

























Comments