top of page

Henri van Breda in die hof

  • Jun 14, 2016
  • 1 min read

Die 21-jarige Henri van Breda verskyn vandag in die Stellenbosch-landdroshof in verband met die moorde op drie lede van sy gesin op die De Zalze-landgoed in Stellenbosch meer as 'n jaar gelede.

Die polisie het bevestig dat 'n 21-jarige man hom gistermiddag aan die polisie oorgegee het. Die verdagte sal teregstaan op drie klagtes van moord en een van poging tot moord.

Martin en Theresa van Breda en hulle oudste seun, Rudi is in Januarie verlede jaar wreedaardig op die landgoed vermoor.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page