top of page

Indië se president besoek Namibië

  • Jun 13, 2016
  • 1 min read

Indië se pres. Shri Pranab Mukher­jee besoek Namibië vandeesweek op uitnodiging van pres. Hage Geingob.

Die besoek is die eerste van so ’n hoë vlak in meer as twee dekades. Die besoek sal benewens die konsolidering van bilaterale interaksie tussen die twee lande, ook tot die momentum van betrekkinge tussen Indië en Afrika bydra. Mukherjee sal deur sy minister van buitelandse sake in die kantoor van die eerste minister, mnr. Jitendra Singh, twee parlementslede, senior amptenare en ’n Indiese media-afvaardiging­ vergesel word.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page