Muhammad Ali: Verskeie bekendes sal vandag diens bywoon
- Jun 10, 2016
- 1 min read

Verskeie bekendes soos die voormalige Amerikaanse president, Bill Clinton en die Turkse president, Tayyip Erdogan sal vandag die intergeloofdiens vir die ontslape bokslegende Muhammad Ali bywoon.
Die diens word in sy tuisdorp, Louisville in Kentucky gehou.
Sowat 14-duisend mense het gister 'n Moslem-begrafnisdiens vir een die sportwêreld se grotes bygewoon.
Ali is verlede Vrydag in 'n hospitaal in Arizona oorlede. Hy was 74.
Vandag se geleentheid sluit 'n optog deur die dorp in.

























Comments