top of page

Aardbewing tref Nicaragua

  • Jun 10, 2016
  • 1 min read

'n Aardbewing van ses-komma-een het die weste van Nicaragua getref en is so ver as sy buurland, Honduras gevoel.

Daar is geen onmiddellike berigte van enige sterftes nie.

Die regering probeer vasstel of daar enige skade naby die episentrum aangerig is, maar sê skade aan kommunikasiestelsels bemoeilik sake.

Sentraal Amerika is bekend vir aardbewings.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page