top of page

Vloede rig skade aan in Duitsland

  • Jun 9, 2016
  • 1 min read

Geboue in Schwêbisch Hall, in die suide van Duitsland is erg deur oorstromings beskadig met sommige wat heeltemal weggespoel het.

Die land se owerhede sê 'n restaurant was binne drie ure onder water.

Volgens regeringsamptenare sal dit jare duur om al die huis en paaie te herstel.

Intussen bedreig oorstromings in Australië een van die land se geskiedkundige stede, Launceston in die eiland-staat, Tasmanië. Dele van die staat het reeds 'n rekordreënval vir die maand gehad.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page