top of page

Zimbabwe werf steun om reg tot ivoor en dierevelle handel te behou

  • Jun 3, 2016
  • 1 min read

Zimbabwe werf steun onder sy buurlande om die reg te behou om in ivoor en dierevelle handel te dryf voor die vergadering van die wêreldbewaringsliggaam, CITES, in September in Kaapstad.

CITES is 'n ooreenkoms tussen 182 regerings wat ten doel het om te verseker dat die internasionale handel in diere en plante nie hulle oorlewing bedreig nie.

Die direkteur-generaal van ZimParke, Edson Chidziya, het alle lande in Suider-Afrika gevra om 'n verbod op die verkoop van ivoor en diervelle teen te staan.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page