top of page

NWR-werkers staak vanaf Vrydag

  • Jun 2, 2016
  • 1 min read

Toeriste wat die naweek by een van die 21 oorde van Namibia Wildlife Resorts (NWR) gaan bly, sal dalk 'n staking deur werknemers moet trotseer. [if !supportLineBreakNewLine] [endif]Dié staatsonderneming, die grootste in die land se belangrike toerismemark, het gister (1 Junie) die dreigende staking bevestig.

Volgens NWR se besturende direkteur, me. Zelna Hengari is die dooie punt in onderhandeling tussen NWR en die Namibiese Unie vir Staatsdienswerkers (Napwu) oor die vakbond se eise vir 'n 15%-verhoging van salarisse vir kategorie A- en B-werkers en 12% vir kategorie C- tot D-werkers. Hulle eis verder 'n verhoging van behuisingstoelae van 50% vir kategorie A- en B-werkers, en 45% vir kategorie C- en D-werkers. Voorts eis hulle ’n maandelikse bostoelae van minstens N$500 per maand.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page