top of page

Nigerië onderteken kernkragooreenkoms

  • May 31, 2016
  • 1 min read

Nigerië het `n kernkragooreenkoms met Rusland onderteken. Die koste van die projek is nie bekend gemaak nie.

Die projek sal ook as `n tweeledige toets vir navorsing met `n reaktor-kompleks dien. Nigerië sê die projek sal help met die gebruik van kerntegnologie op die gebiede van wetenskap, medisyne en landbou.

Die direkteur-generaal van Nigerië se kernkrag-kommissie, Franklin Osaisai sê Rusland sal die kompleks ontwerp, bou en bedryf.

Die reaktor by die stad Sheba-Abuja sal slegs tien megawatt krag opwek.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page