IS bied weerstand
- May 31, 2016
- 1 min read

Die Islamitiese Staat is volgens berigte besig om hewig weerstand te bied teen Irakse magte in die stad, Falluja.
Die Irakse regering het vroeër met 'n finale offensief begin om die stad van die I.S te herower.
Die stad is reeds twee jaar onder die terreurgroep se bewind.
Bykans 50-duisend burgerlikes is in die stad vasgekeer nadat slegs 'n paar honderd families kon vlug voordat die offensief begin het.

























Comments