top of page

Gorilla-dood: Meer as 200-duisend teken petisie

  • May 31, 2016
  • 1 min read

Meer as 200-duisend mense het 'n petisie in Amerika onderteken nadat 'n gorilla in die Cincinnati-dieretuin doodgeskiet is om 'n vierjarige seun te red.

Die seun het deur 'n versperring geval en in die hok beland, waar die gorilla hom gegryp en gesleep het. Daar word verwag dat die kind sal herstel.

Volgens die petisie moet die kind se ouers aanspreeklik gehou word, omdat hulle nie behoorlik toesig oor hul kind gehou het nie.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page