top of page

G-7 leiers: 'Wêreldwye ekonomiese groei 'n dringende prioriteit'

  • May 27, 2016
  • 1 min read

Leiers van die G-7 groep van nywerheidslande sê wêreldwye ekonomiese groei is 'n dringende prioriteit wat 'n internasionale poging verg.

Die groep het na afloop van die beraad in Japan in 'n verklaring die onderneming gegee dat markte oop sal bly en alle vorme van proteksionisme bestry sal word.

Die leiers het egter nie verdere besonderhede verskaf oor wat gedoen sal moet word nie.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page