Kanadese brande: SA sit hand by
- May 26, 2016
- 1 min read

Ongeveer drie honderd brandbestryders van Suid-Afrika vertrek die naweek na Kanada om bosbrande in Alberta en Fort McMurray te help bestry.
Die Kanadese regering het die versoek verlede naweek aan Working on Fire gerig. Hulle sluit aan by meer as 'n duisend ander brandbestryders van regoor die wêreld.
Die woordvoerder van Working on Fire, Linton Rensburg sê dit is 'n groot geleentheid vir die jong mense wat deel is van hul program.

























Comments