top of page

Winnie Rust: Verdagtes in hof

  • May 24, 2016
  • 1 min read

Twee verdagtes verskyn vanoggend in die landdroshof op Wellington in die Wes-Kaap in verband met die moord op die skrywer, Winnie Rust.

Die 77-jarige skrywer is bykans twee weke gelede in haar huis in Wellington dood aangetref.

Die twee mans, Nigel Plaatjies en Johannes Plaatjies word van die moord verdink. Rust het die jongste van die twee, Nigel Plaatjies geldelik ondersteun.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page