top of page

Oostenrykse ver-regse verloor verkiesing

  • May 24, 2016
  • 1 min read

Die 72-jarige Alexander van der Bellen van die linkse Groenparty in Oostenryk is as die nuwe president van dié land verkies.

Die uitslag van die verkiesing vir die grotendeels seremoniële amp is senuagtig in Europa afgewag nadat die regse kandidaat van die Vryheidsparty Norbert Hofer die gunsteling was.

Die Vryheidsparty het sy teleurstelling met die nederlaag uitgespreek, maar die groot toename in steun verwelkom.

Indien Hofner verkies is, sou Oostenryk die eerste lidland van die EU wees met 'n ver-regse staatshoof.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page