top of page

Obama besoek Viëtnam

  • May 23, 2016
  • 1 min read

Die Amerikaanse president, Barack Obama het in Viëtnam aangekom as deel van `n week-lange toer na Asië.

Hy is die derde dienende Amerikaanse president wat Viëtnam besoek nadat betrekkinge in 1995 genormaliseer is.

Obama sal in Viëtnam poog om veiligheid- en handelsbande te verbeter. Hy sal ook druk op die Viëtnamese leiers uitoefen om hulle menseregte-rekord te verbeter.

Na die besoek aan Viëtnam vetrek hy na Japan vir die G7-leiersberaad. Daarna sal hy Hiroshima besoek, waar Amerika se eerste atoombom ontplof het.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page