top of page

Wolk oor 31 Olimpiese sportlui wat ‘kul’

  • May 18, 2016
  • 1 min read

Meer as dertig sportmanne en vroue kan weens dwelmgebruik verbied word om aan die Olimpiese Spele later vanjaar deel te neem.

Dit volg nadat die beheerliggaam besluit het om vier-honderd-54 bloedmonsters weer vir dwelms te toets. Die Internasionale Olimpiese Komitee sê hulle konsentreer op sportpersone wat weer vanjaar aan die Spele in Rio de Janeiro kan deelneem.

Die jongste wetenskaplike metodes word in die toetse gebruik. Die I.O.K. sê hy wag nog vir 250 toetse van bloedmonsters van die Spele in 2012 in Londen.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page