Vordering gemaak op beraad oor Sirië
- May 18, 2016
- 1 min read

Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, John Kerry sê wêreldleiers het ingestem om 'n taakspan aan te stel wat die tydelike skietstaking in Sirië sal monitor.
Die oogmerk is om die ooreenkoms in 'n volwaardige skietstaking te laat ontwikkel.
Kerry het na afloop van samesprekings in Wene in Oostenryk gesê indien partye voortgaan om die skietstaking te verbreek, hulle van die vredesprosesse uitgesluit sal word.

























Comments