top of page

SANW geloof vir hantering van seksuele teistering bewerings

  • May 18, 2016
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is geloof vir sy hantering van bewerings van seksuele teistering teen sy lede wat vir die Verenigde Nasies se vredesmagte werk.

Die VN het inligting bekendgemaak oor seksuele wangedrag onder sy personeel. Vier-en-veertig nuwe aanklagte waarvan 29 in die Sentraal-Afrikaanse Republiek en sewe in die Demokratiese Republiek van die Kongo voorgekom het, is aangemeld.

'n VN-Woordvoerder sê Suid-Afrika se besluit om krygsrade in die DRK te hou, kan gerus nagevolg word. Dit sal slagoffers en die gemeenskap toegang tot geregtigheid gee.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page