top of page

Winnie Rust: 2de verdagte in hegtenis

  • May 17, 2016
  • 1 min read

Nog 'n verdagte in die moord op die skrywer Winnie Rust, sal na verwagting vandag in die landdroshof op Wellington verskyn. Die 34-jarige man is Sondagnag op Montagu aangekeer.

Die 77-jarige Rust is Woensdag dood in haar huis op Wellington aangetref.

Die eerste verdagte, 'n 18-jarige wat noue bande het met die Rustfamilie, het vroeër in die hof verskyn. Verskeie items wat hom met die moord verbind, is na bewering in sy besit gevind. Sy saak is tot aanstaande Dinsdag uitgestel.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page