top of page

Voormalige MI-6 hoof kritiseer EU

  • May 17, 2016
  • 1 min read

'n Voormalige hoof van Brittanje se intelligensiediens, MI-6, sê die Europese Unie se optrede rakende die migrantekrisis was huiwerig en omvattende optrede is die enigste antwoord op die probleem.

Sir Richard Dearlove het in 'n toespraak in Londen die EU se besluit gekritiseer om aan 75-miljoen Turkse burgers toegang te gee tot visum-vrye reise. Dit is deel van 'n ooreenkoms om die invloei van migrante te verminder.

Hy het gewaarsku oor die moontlikheid van opstande indien die krisis nie beheer word nie.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page