top of page

Suid-Afrika nie meer tweede grootste ekonomie

  • May 12, 2016
  • 1 min read

Egipte het Suid-Afrika vervang as die tweede grootste ekonomie in Afrika.

Die Wêreld Ekoniese Vooruitsig van die IMF sê die swak rand is verantwoordelik vir die situasie.

Volgens KPMG het die waarde van die rand tussen 2012 en 2015 met 50 persent gedaal weens verskeie binnelandse faktore.

Die ekonoom, Lulu Krugel sê die feit dat Suid-Afrika se ekonomie krimp is 'n duidelike aanduiding wat besig is om te gebeur. Sy sê die ekonomie moet teen 'n koers van meer as vyf persent groei, maar in die stadium is dit slegs met sowat nul komma vyf persent.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page