top of page

Hooggeregshofregter Hoff ingesweer

  • May 12, 2016
  • 1 min read

Regter Elton Hoff is gister as ’n regter van die hooggeregshof deur hoofregter Peter Shivute ingesweer.

Hoff is op aanbeveling van die regsdienskommissie van Namibië deur pres. Hage Geingob as ’n regter van die hooggeregshof aangestel.

Die 60-jarige Hoff het sy regsloopbaan in 1982 by die Windhoekse landdroshof as staatsaanklaer begin.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page