top of page

Trump-opmars duur voort; Sanders wen in nóg ’n staat

  • May 11, 2016
  • 1 min read

Die Demokraat Bernie Sanders het sy teenstaander Hillary Clinton in 'n voorverkiesing in Wes Virginië geklop.

Clinton is egter steeds die algehele voorloper in die wedloop om die Demokrate se presidentskandidaat te word.

Waarnemers sê Sanders se oorwinning gee hom egter groter invloed in die part se verkiesingsbeleid.

Sanders het in sy oorwinningstoespraak gesê hy is die beste kandidaat om Donald Trump van die Republikeine te verslaan.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page