Obama besoek Hirosjima
- May 11, 2016
- 1 min read

Die Amerikaanse president, Barack Obama sal later vandeesmaand 'n simboliese besoek aan Hirosjima bring.
Dit sal die eerste keer sedert die atoombomaanval in 1945 wees dat 'n Amerikaanse president tydens sy ampstermyn die Japannese stad besoek.
Volgens berigte sal Obama egter nie om verskoning vra nie, aangesien dit as 'n stap te ver beskou word.

























Comments