top of page

AR hits nié grondgrype aan

  • May 11, 2016
  • 1 min read

Die grondgrype op Tsumeb wat gebeur het terwyl die Regstellende Herposisionering-beweging (AR)se aktivis- en koördineerdersforum op die dorp op Saterdag 7 Mei gehou is, dra nie die goedkeuring van die AR weg nie.

Mnr. Dimbulukweni Nauyoma het tydens ‘n perskonferensie gesê dat hul alles in ooreenstemming met hul ooreenkoms van 24 Julie 2015 asook die 11 April-ooreenkoms met die president doen en het hul niemand aangehits het nie.

Hy het ook klem daarop gelê dat die AR-beweging nie deel van enige grondgrype wat plaasgevind het of nog sal plaasvind is nie.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page