top of page

Ras-herrie: Regter se kop geëis

  • May 10, 2016
  • 1 min read

Die Regterlike dienskommissie moet nog oor die lot van die regter van die Hooggeregshof van Pretoria, Mabel Jansen beslis.

Dit volg na verskeie oproepe dat sy van die regsbank gehaal moet word oor haar beweerde rassistiese uitsprake op Facebook. Die regter het in 'n gesprek met die maatskaplike regsaktivis, Gillian Schutte daarop gesinspeel dat verkragting onderliggend aan swartmense se kultuur is.

Die saak is na die Regterlike Dienskommissie sowel as die Menseregtekommissie vir ondersoek verwys.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page