top of page

IS leier in lugaanval dood

  • May 10, 2016
  • 1 min read

Amerika sê 'n belangrike leier van die I.S.-groep is in Irak in 'n lugaanval gedood.

Abu Waheeb, was voorheen 'n lid van al-Qaeda in Irak.

Die Amerikaanse weermag sê nog drie militante is ook in die lugaanval dood.

Die Irakse media het reeds verskeie kere berig dat Waheeb in aanvalle dood is, maar dit is die eerste maal dat Amerika dit bevestig.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page