Fort McMurray: 20-persent van huise vernietig
- May 9, 2016
- 1 min read

'n Kanadese parlementslid, David Yurdiga sê 20-persent van die huise in Fort McMurray is deur die veldbrand vernietig.
Meer as 100-duisend inwoners van die stad en omliggende dele moes vlug nadat 'n ontruimingsbevel uitgereik is. Owerhede sê die brand wat nou al vir meer as 'n week woed, het die naweek stadiger versprei as wat aanvanklik gevrees is.
Yurdiga sê dit kan jare duur om die stad weer te herstel.

























Comments